Gebruik: $ curl wttr.in # huidige ligging $ cur wttr.in/muc # weerberig in München se lughawe Ondersteunde soorte ligging: /paris # stadsnaam /~Eiffel+tower # enige ligging /Москва # Unikode naam van enige ligging in enige taal /muc # lughawe kode (3 letters) /@stackoverflow.com # domeinnaam /94107 # gebiedskodes /-78.46,106.79 # GPS koördinate Besondere liggings: /moon # Fase van die maan (voeg +US of ,+France by vir daardie stede) /moon@2016-10-25 # Fase van die maan vir die datum (@2016-10-25) Eenhede: m # metrike (SI) (word orals gebruik behalwe vir die VSA) u # USCS (gebruik in die VSA) M # vertoon die spoed van die wind in m/s Besigtig keuses: 0 # slegs die huidige weer 1 # huidige weer + 1 dag 2 # huidige weer + 2 dae F # moet nie die "Volg" lyn wys nie n # smal weergawe (slegs dag en nag) q # stil weergawe (geen "Weerberig" teks nie) Q # baie stil weergawe (geen "Weerberig), geen stadsnaam T # skakel terminaal kodes af (geen kleur) PNG keuses: /paris.png # skep 'n PNG leêr p # voeg 'n raam by rondom die uitset t # deursigtigheid 150 transparency=... # deursigtigheid vanaf 0 tot 255 (255 = nie deursigtig nie) Keuses can saamgevoeg word /Paris?0pq /Paris?0pq&lang=fr /Paris_0pq.png # met PNG word die lêer mode daarna gegee /Rome_0pq_lang=it.png # lang keuses word met 'n onderstreping verdeel Lokalisering: $ curl fr.wttr.in/Paris $ curl wttr.in/paris?lang=fr $ curl -H "Accept-Language: fr" wttr.in/paris Ondersteunde tale: FULL_TRANSLATION (word ondersteun) PARTIAL_TRANSLATION (in wording) Spesiale URLe: /:help # vertoon hierdie bladsy /:bash.function # vertoon aanbeveling vir bash funksie wttr() /:translation # vertoon die besonderhede van die vertalers